Bosnies: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
Manie (Besprekings | bydraes)
kNo edit summary
k iwiki +lo:Bosnies
Lyn 128: Lyn 128:


<br style="clear:both;"/>
<br style="clear:both;"/>

[[lo:Bosnies]]

Wysiging soos op 14:56, 1 April 2009

Sjabloon:-af-

Byvoeglike naamwoord


Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Bosnies  
Attributief   Bosniese  
Partitief   Bosnies  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Bosniese     Bosnieses  
Intensiewe vorm
   


Uitspraak

IPA:
byvoeglik: predikatief: [ˈbosnis], attributief: [ˈbosnisə], partitief: [ˈbosnis]

gesubstantiveer: [ˈbosnisə], meervoud: [ˈbosnisəs]

Met Arabiese letters

byvoeglik: predikatief: بَُوسْنِیسْ , attributief: بَُوسْنِیسِی , partitief: بَُوسْنِیسْ
gesubstantiveer: بَُوسْنِیسِی , meervoud: بَُوسْنِیسیِسْ

Spelling tot 1909

byvoeglik: predikatief: Bosnies, Bosniis; attributief: Bosnise; partitief: Bosnies, Bosniis
gesubstantiveer: Bosnise; meervoud: Bosnises

    Betekenisse

  1. Van, betreffende die Bosniërs.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Bosnië.
  3. Van, betreffende die Bosniese taal.

    Sinonieme

Bosniaaks

    Vertalings

  Vertalings:    Bosnies

Sjabloon:-af-

Selfstandige naamwoord


Enkelvoud Meervoud
  Bosnies      


Uitspraak

IPA: [ˈbosnis]

Met Arabiese letters

بَُوسْنِیسْ

Spelling tot 1909

Bosnies. Bosniis

    Betekenisse

'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 4 miljoen sprekers; die amptelike taal van Bosnië (2004).

    Taalkodes

  • ISO 639-1: bs
  • ISO/DIS 639-3: bos
  • SIL: BWF

    Sinonieme

Bosniaaks

    Vertalings

  Vertalings:    Bosnies


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Bosnies.