Estnies: Verskil tussen weergawes

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Content deleted Content added
k iwiki +lo:Estnies
k iwiki +nl:Estnies
Lyn 65: Lyn 65:


[[lo:Estnies]]
[[lo:Estnies]]
[[nl:Estnies]]

Wysiging soos op 22:17, 17 Desember 2009

Sjabloon:-af-

Byvoeglike naamwoord

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Estnies     Estniese        

Uitspraak

IPA: [ˈestnis], attributief: [ˈestnisə]

Met Arabiese letters

اَِسْتْنِیسْ , attributief: اَِسْتْنِیسِی

    Betekenisse

Van, betreffende die Este; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Estland.

    Sinonieme

Esties, Ests, Estlands, Eslands

    Vertalings

  Vertalings:    Estnies

Sjabloon:-af-

Enkelvoud Meervoud
  Estnies     -  

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: [ˈestnis]

Met Arabiese letters

اَِسْتْنِیسْ

    Betekenisse

'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 1,1 miljoen sprekers; die amptelike taal van Estland.

    Taalkodes

  • ISO 639-1: et
  • ISO/DIS 639-3: est
  • SIL: EST

    Sinonieme

Esties, Ests, Estlands, Eslands

    Vertalings

  Vertalings:    Estnies