perd: Verskil tussen weergawes
Content deleted Content added
Manie (Besprekings | bydraes) kNo edit summary |
Manie (Besprekings | bydraes) kNo edit summary |
||
Lyn 98: | Lyn 98: | ||
:*{{cy}}: 1 {{vert|cy|ceffyl}}, {{vert|cy|march}} |
:*{{cy}}: 1 {{vert|cy|ceffyl}}, {{vert|cy|march}} |
||
:*{{ve}}: 1 {{vert|ve|bere}} |
:*{{ve}}: 1 {{vert|ve|bere}} |
||
:*{{vo}}: 1 {{vert|vo| |
:*{{vo}}: 1 {{vert|vo|jevod}} |
||
:*{{be}}: 1, 2 {{vertxx|be|koń|конь}} |
:*{{be}}: 1, 2 {{vertxx|be|koń|конь}} |
||
:*{{xh}}: 1 {{vert|xh|ihashe}} |
:*{{xh}}: 1 {{vert|xh|ihashe}} |
Wysiging soos op 10:46, 26 Oktober 2010
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
perd | perde |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- پَِرْدْ , meervoud: پَِرْدِی
Spelling tot 1909
- pèrt, meervoud: pèrde, pèrre
Betekenisse
- 1. Groot, eenhoewige, plantetende ry-, en trekdier (Equus caballus), waarvan die manlike dier hings, die gesnyde reunperd, die vroulike merrie, en die onvolwasse vul heet.
- 2. Speelstuk in skaak.
- 3. Rompagtige toestel op vier pote, vir oefeninge gebruik.
Vertalings