Arabic

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Byvoeglike naamwoord
Arabic

Byvoeglike naamwoord

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈæɹəbik]
Brits: [ˈæɹəbɪk]
Amerikaans: [ˈeɹəbɪk]

    Betekenisse

  1. Arabies, van, betreffende die Arabiese taal.
  2. Arabies, betreffende die Arabiese alfabet.

    Afkorting

Arab.


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Arabic

Uitspraak

IPA:
Suid-Afrikaans: [ˈæɹəbik]
Brits: [ˈæɹəbɪk]
Amerikaans: [ˈeɹəbɪk]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Arabies, 'n Suidsentraal-Semitiese taal.

    Afkorting

Arab.