Fries

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Fries      

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) ’n Gemaanse taalfamilie, of dialekte daarvan, wat van Oud-Fries afstam en in Nederland en Duitsland gepraat word.
  1. Westerlauwers-Fries, wat in Noord-Nederland gepraat word.
  2. Saterfries, die laaste oorblywende dialek van Oos-Fries, wat in Noord-Duitsland na aan die Nederlandse grens gepraat word.
  3. Die Noord-Friese dialek van Noordwes-Sleeswyk-Holstein in Duitsland, suidwes van die grens tussen dié land en Denemarke.

    Taalkodes

ISO 639-3:
fry – Westerlauwers-Fries
stq – Saterland-Fries
frr – Noord-Fries

    Vertalings

  Vertalings:    Fries
Armeens (Oos-): ֆրիզերեն(hy)
Wit-Russies: фры́зская мо́ва(be)
Katalaans: frisó(ca)
Sjinees (Mandaryns):弗里西亞語
Deens: frisisk(da)
Nederlands: Fries(nl)
Faroëes: frísiskt(fo)
Fins: friisi kieli(fi)
Frans: frison(fr)
Galicies: frisón(gl)
Duits: Friesisch(de)
Italiaans: frisone(it)
Japannees: フリジア語(ja)
Manx: Freeshlannish(gv)
Pools: fryzyjski język(pl)
Portugees: frísio(pt)
Russies: фри́зский(ru) Sjabloon:qualifier
Spaans: frisón(es)
Sweeds: frisiska(sv)
Enkelvoud Meervoud
  Fries     Friese  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

’n Persoon wat lid is van die Friese etniese groep (vandag dele van Nederland, Noord-Duitsland en Suid-Denemarke).

    Vertalings

  Vertalings:    Fries
Armeens (Oos-): ֆրիզ(hy)
Deens: friser(da)
Fins: friisi(fi)
Manx: Freeshlannagh(gv)
Portugees: frísio(pt), frisão(pt)
Russies: фриз(ru)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Fries     Friese        

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende Friesland in Nederland; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Friesland

    Vertalings

  Vertalings:    Fries
Armeens (Oos-): ֆրիզյան(hy)
Deens: frisisk(da)
Nederlands: Fries(nl)
Faroëes: frísiskur(fo)
Fins: friisiläinen(fi)
Frans: frison(fr), frisonne(fr)
Pools: fryzyjski(pl)
Russies: фри́зский(ru)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fries.