Maori

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Taalgebied waar Maori gepraat word.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Maori     Maori's  

Woordafbreking

Ma•o•ri

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. Die oorspronklike inwoners van Nieu-Seeland.
  2. (taal) Taal wat deur die Maori gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: mi
ISO/DIS 639-3: mri
SIL: MBF

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Maori(en)
Nederlands: Maori(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Maori.