Singalees
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Singalees |
Woordafbreking
- Sin•ga•lees
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) 'n Indo-Ariese taal wat deur sowat 16 miljoen mense in Sri Lanka gepraat word.
Taalkodes
- ISO 639-1: si
- ISO 639-2: sin
- ISO 639-3: sin
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Singalees.