dae

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Etimologie

Van Oudnederlands: dag; bekend sedert die 10de eeu. (Wachtendonkse Psalme). Van pgm *dagaz, moontlik verwant: Oudpruisies dagis: somer, Oudiers daig: vuur. PIE *dhegwh- "brand".[1]

Uitspraak

IPA: [ˈdɑːə]

Met Arabiese letters

دَائِی

Spelling tot 1909

dá-ë
Enkelvoud Meervoud
  dag     dae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  daggie     daggies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Meervoud van dag; meer as een dag.

    Antonieme

nagte

    Hiponieme

Weekdae.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: days(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dae.

Verwysings