meeste
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord |
---|
meeste |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Die grootste hoeveelheid; meer as enige iets/iemand anders.
Eienskappe
- Oortreffende trap van baie.
Voorbeeldsinne
- Die meeste diere gebruik die energie van sonlig direk of indirek deur plante of plantvretende diere te eet.
Vertalings
Vertalings: meeste | |||
---|---|---|---|