onderwyseres
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
onderwyseres | onderwyseresse |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- اَُونْدِرْڤَیْسِرِسْ , meervoud: اَُونْدِرْڤَیْسِرِسِى
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Vroulike persoon wat opgelei is om onderrig te gee.
Sinonieme
- (Verouderend:) skooljuffrou