oom

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  oom     ooms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  oompie     oompies  

Uitspraak

Hulp:IPA: [oəm]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (familie) Jou pa of ma se broer.
  2. Informele aanspreekvorm teenoor 'n man wat ouer as jy is (in plaas van die formele meneer).
  3. Enige ouer man.

    Voorbeeldsinne

  1. Toe sy oom sy van na Borgia verander, volg Rodrigo sy voorbeeld en word hy Rodrigo Borgia.
  2. Oom, sal oom asseblief vir ons die bal uit die boom haal?
  3. Herman Charles Bosman is bekend vir sy stories van oom Schalk Lourens van die Groot Marico.

    Verwante woorde

tannie, tante

    Vertalings

  Vertalings:    oom
Engels: uncle(en)
Nederlands: oom(nl)