war

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  war     -  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Deurmekaar; verwarring; wanorde.

    Voorbeeldsinne

In Johannes se brief is daar blyke van kommer oor die feit dat gelowiges in die war gebring word deur dwaalleraars wat beweer dat die Seun van God nie werklik mens geword het nie en dat Jesus dus nie die Christus is nie.

    Eienskappe

Deel van woordgroep: in die war bring/wees/raak.

    Verwante woorde

warboel

    Vertalings

  Vertalings:    war
Engels: confusion(en)
Nederlands: war(nl)


Engels (en)

Uitspraak

[VS]  Hulp:IPA: [wɔɹ]
   
(lêer)
[VK]  Hulp:IPA: []
   
(lêer)
Enkelvoud Meervoud
Naamwoord war wars

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Oorlog

    Voorbeeldsinne

«This war ended with a peace treaty.»
Hierdie oorlog het met 'n vredesverdrag geëindig.