yidiche

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik yidiche yidiches
Vroulik yidiche yidiches

Uitspraak

Hulp:IPA: [ji.diʃ]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Jiddisj, van, betreffende die Jiddisje taal.

    Sinonieme

yiddish, judéo-allemand
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) yidiche m
(met lidwoord) le yidiche

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) Jiddisj, 'n Middelhoogduitse taal.

    Sinonieme

yiddish, judéo-allemand