Gaan na inhoud

subtiel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf Subtiel)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   subtiel    subtiele       
Vergrotend   meer subtiel, subtieler     
Oortreffend   mees subtiele, subtielste  
sub•tiel
So delikaat of akkuraat dat dit moeilik is om te analiseer of beskryf.
Sy taal spreek ryk en subtiele betekenisse uit.

    Sinonieme

fyn, teer, skerpsinnig, listig

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: subtle(en)
Nederlands: subtiel(nl)