Suid-Koerdies
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Suid-Koerdies | — |
- IPA: [ˈsœʏ̯t ˌkurdis]
- سَُیْدْ كُورْدِیسْ
- 'n Versamelnaam vir verskeie Koerdiese dialekte met ongeveer 3 miljoen sprekers in Wes-Iran en Oos-Irak.
- ISO/DIS 639-3: sdh
- SIL: SDH
| Vertalings: Suid-Koerdies | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suid-Koerdies.