Suid-Soeto
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Soeto | Suid-Soeto’s |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- سُیْدْ سُوتُو , meervoud: سُیْدْ سُوتُوسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Lid van 'n volk in Lesotho en Suid-Afrika.
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: Suid-Soeto | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Suid-Soeto |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Suidwestelike Sintoetaal met ongeveer 4,9 miljoen sprekers (2001); een van die amptelike tale van Lesotho en Suid-Afrika.
Sinonieme
Taalkodes
- ISO 639-1: st
- ISO/DIS 639-3: sot
- SIL: SSO
Vertalings
Vertalings: Suid-Soeto | |||
---|---|---|---|
|
|