Gaan na inhoud

Suidpool

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Sien ook suidpool
Pleknaam
Suidpool
suid + pool
Suid•pool
Die suidelike punt van die as waarom planeet Aarde roteer
  1. Suidpool is aan die teenoorgestelde kant van die Noordpool. Die Suidpool is op die vasteland van Antarktika.[1]

    Antonieme

Noordpool

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: South Pole(en)
Nederlands: Zuidpool(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suidpool.