Gaan na inhoud

Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Pleknaam
Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein
Samestelling van twee + buffels + met + een + skoot + morsdood + geskiet + fontein
Twee•buf•fels•met•een•skoot•mors•dood•ge•skiet•fon•tein
Die naam van 'n plaas in Noordwes se Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit
  1. Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein is veral bekend vanweë die lengte van sy naam