Wiktionary:Klas 1
Voorkoms
Klas 1 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Xhosa
[wysig]Die prefiks van die s.nw is "um"- of "u"-. Hierdie klas sluit gewoonlik persone en instellings in. Die meervoud is gewoonlik in klas 2