Klas 10 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Die prefiks van die s.nw is "ii"- of "iin"-. Hierdie klas sluit gewoonlik die meervoude van klas 9 in.