Klas 11 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Die prefiks van die s.nw is "u"- of "ulu"-. Die meervoude is gewoonlik in klas 10.