Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Klas 14 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Die prefiks van die s.nw is "ubu"-. Hierdie klas sluit dikwels woord in wat in Afrikaans op -heid eindig. Daar is gewoonlik geen meervoud nie.