Wiktionary:Klas 17
Voorkoms
Klas 17 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Xhosa
[wysig]Hierdie klas funksioneer nie meer as sodanig in Xhosa nie, maar daar is oorblyfsels daarvan, soos khona. Dit het meestal na plekke verwys en die voorvoegsel daarvan was ku-. Dit het meestal saamgesmelt met klas 15.