Gaan na inhoud

Wiktionary:Klas 2

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Klas 2 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.

Xhosa

[wysig]

Die prefiks van die s.nw is "aba"- (some "abe-") of "oo"-. Hierdie klas sluit gewoonlik die meervoude van persone en instellings in.