Klas 4 is een van die klasse van die Bantoetale se selfstandige naamwoorde.
Die prefiks van die s.nw is "imi"- . Hierdie klas sluit gewoonlik die meervoude van klas 3 in.