Gaan na inhoud

X-straal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  X-straal    X-strale  
(fisika) 'n Straal elektromagnetiese fotone met 'n golflengte van omtrent 1 pm tot 10 nm
  1. X-strale is 'n veilige en effektiewe manier om mediese toestande te diagnoseer en te behandel.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: X-ray(en)
Nederlands: röntgenstraal(nl) v/m