Xosa

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Xosa Xosas

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [ˈǁʰɔsa], meervoud: [ˈǁʰɔsaz]
Brits: [ˈkɔːsə, ˈkəʊ̯sə, ˈkɔːzə, ˈkəʊ̯ːzə], meervoud: [ˈkɔːsəz, ˈkəʊ̯səz, ˈkɔːzəz, ˈkəʊ̯ːzəz]
Amerikaans: [ˈkoʊ̯sə, ˈkɔsə, ˈkɑsə], meervoud: [ˈkoʊ̯səz, ˈkɔsəz, ˈkɑsəz]

    Betekenisse

(verouder:) 'n Lid van die Xhosas in Suid-Afrika.

    Sinonieme

Xhosa

    Vertalings

  Vertalings:    Xosa
Russies: коса(ru) (kosa)
Venda: Muthoza
Zoeloe: umXhoza(zu)


Engels (en)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Xosa -

Selfstandige naamwoord

Uitspraak

IPA: Suid-Afrikaans: [ˈǁʰɔsa]
Brits: [ˈkɔːsə, ˈkəʊ̯sə, ˈkɔːzə, ˈkəʊ̯ːzə]
Amerikaans: [ˈkoʊ̯sə, ˈkɔsə, ˈkɑsə]

    Betekenisse

(verouder:) Xhosa, 'n Nguni-taal van die S-sone van die Sintoetale met ongeveer 7,2 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van Suid-Afrika.

    Sinonieme

Xhosa

    Vertalings

  Vertalings:    Xosa
Russies: коса(ru) (kosa)
Venda: Luthoza; (taal en kultuur:) Tshithoza
Zoeloe: isiXhoza(zu)