Zoroastrisme
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Zoroastrisme | — |
- Zo•ro•as•tris•me
- (religie) 'n Monoteïstiese godsdiens wat deur die profeet Zoroaster gestig is.
- Hoewel Zoroastrisme eens die amptelike godsdiens van die magtige Persiese Ryk was, het dit vandag wêreldwyd sowat 250 000 tot 300 000 volgelinge.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Zoroastrisme.