aërenchiem
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aërenchiem |
- aë•ren•chiem, a•erenchiem
- (plantkunde) 'n Sponsagtige, lugtige weefsel wat veral in die wortels van waterplante voorkom.
- Aërenchiem [i]n stingels en wortels van plante in deurdrenkte grond [b]erg gasse vir fotosintese en respirasie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|