Gaan na inhoud

aambeibos

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  aambeibos    aambeibosse    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  aambeibossie     aambeibossies  
aambei + bos
aam•bei•bos
(plante) op Wikispecies Chironia baccifera 'n Struikagtige plant wat aan die wes-, suid en ooskus van Suid-Afrika voorkom.
  1. Aambeibossie het sy naam geërf omdat dit in die ou dae gebruik is vir aambeie en selfs blaasontsteking[1]

    Sinonieme

Bitterbossie

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aambeibos.