aanbeveel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | beveel aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanbeveel |
| Verlede Tyd | ek | het aanbeveel |
| Verdere vervoegings: aanbeveel (vervoeging) | ||
- IPA: onbepaalde wys: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]; presens: [bəfiə̯ɫˈɑːn]; verlede deelwoord: [ˈɑːmbəfiə̯ɫ]
- aan•be•veel
- IPA: onbepaalde wys: آنْبِفَِیلْ ; presens: بِفَِیلْ آنْ ; verlede deelwoord: آنْبِفَِیلْ
- onbepaalde wys: añbefeel; presens: befeel an; verlede deelwoord: añbefeel
- Gunstige uitspreek oor; aanprys, aanraai.
- Ek kan die sop aanbeveel.
| Vertalings: aanbeveel | |||
|---|---|---|---|