aandeel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aandeel | aandele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aandeeltjie | aandeeltjies |
-
(lêer)
- aan•deel
- (ekonomie), (finansieel) sekuriteit wat mede-eienaarskap in die bates van 'n maatskappy bewys
- Koop aandele soos jy 'n goeie ram of bul sal koop.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|