Gaan na inhoud

aangaan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek gaan aan   
(in bysin)   ... dat ek aangaan  
Verlede Tyd  ek  het aangegaan  
Onbepaalde wys aan te gaan   
Teenwoordige deelwoord aangaande   
Verlede deelwoord aangegane   
aan + gaan
   
(lêer)
aan•gaan
  1. om voort te gaan
  2. om 'n proses te begin of ooreenkoms te sluit
  3. om jou saak te wees
  4. begin om te brand, om aan te skakel
  5. om te gebeur; om plaas te vind
  1. Julle kan maar aangaan ekke gaan maar go.[1]
  2. Twee van die vyf mans wat aangekla word van die moord op Chanelle Henning wil 'n pleitooreenkoms met die staat aangaan.[2]
  3. Aan wie dit mag aangaan.[3]
  4. Kontroleer of die TV aanskakel, en of die beligting-LED aangaan. [4]
  5. Wat gaan aan met ons wêreld?[5]

    Vertalings

  Vertalings:   1. voort gaan
Engels: go on(en)
Nederlands: doorgaan(nl)
  Vertalings:   2. ooreenkoms sluit
Engels: enter(en) into
Nederlands: aangaan(nl)
  Vertalings:   3. jou saak wees
Engels: concern(en)
Nederlands: aangaan(nl)
  Vertalings:   4. aanskakel
Engels: go on(en)
Nederlands: aangaan(nl)
  Vertalings:   5. gebeur
Nederlands: gebeuren(nl)