Gaan na inhoud

aangebrand

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordaanbrand
Werkwoordelikaangebrand  
Naamwoordelikaangebrand, aangebrande
aan•ge•brand
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van aanbrand
  1. Hier is wenke vir potte wat aangebrand het, vleis wat lank vat om sag te kook, 'n droë vel in die winter en hoofpyne.[1]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat aangebrand het
  1. Ek glo maar altyd as 'n pot erg aangebrand is, moet nie nog hitte onder hom sit nie.

[2]