Gaan na inhoud

aangeklaagde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
aan•ge•klaag•de
Enkelvoud Meervoud
  aangeklaagde    aangeklaagdes  
(juridies) Persoon waarteen 'n klag gebring is. Iemand wat van 'n oortreding aangekla is.
  • Die aangeklaagde het onskuldig gepleit.

    Sinonieme

    Hiponieme

medeaangeklaagde

    Vertalings

  Vertalings:   iemand van 'n misdryf beskuldig
Engels: accused(en)defendant(en)
Nederlands: aangeklaagde(nl)verdachte(nl)
Wat van iets aangekla is.
Die regter wou nie verder na die aangeklaagde man se verskonings luister nie.

    Vertalings

  Vertalings:    aangeklaagde
Engels: [[accused]][[:en:accused|(en)]][[charged]][[:en:charged|(en)]][[indicted]][[:en:indicted|(en)]]
Nederlands: [[aangeklaagd]][[:nl:aangeklaagd|(nl)]]