Gaan na inhoud

aangemoedig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordaanmoedig
Werkwoordelikaangemoedig  
Naamwoordelikaangemoedig, aangemoedigde
aan•moe•dig
Werkwoordelike verlede deelwoord
  1. vorm die verlede tyd van aanmoedig
  2. vorm die lydende vorm van aanmoedig
  1. Manqina het Kungawo se spanmaats aangemoedig om krag te put uit Kungawo se gees, aangesien hy 'n wengees gehad het. [1]
  2. In die stad word straatkuns gevier, met kunstenaars wat aangemoedig word om hulself uit te druk in aangewese areas[2]
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik: wat aangemoedig is of aangemoedig word
  1. Aangemoedig deur die goeie ontvangs van die Dagboek het die Raad drie jaar later nog 'n werk uitgegee.[3]