Gaan na inhoud

aangemoedigde

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voltooide deelwoord
Werkwoordaanmoedig
Werkwoordelikaangemoedig  
Naamwoordelikaangemoedig, aangemoedigde
aan•moe•dig•de
Naamwoordelike verlede deelwoord
  1. Attributiewe vorm van aangemoedig: wat aangemoedig is of aangemoedig word
  1. Ja, alkohol is ook 'n dwelm. 'n Aanvaarde, aangemoedigde, maklik bekombare en sosiaal aanvaarbare dwelm.[1]