aangeraai
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanraai |
| Werkwoordelik | aangeraai |
| Naamwoordelik | aangeraai, aangeraaide |
- aan•ge•raai
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Sy het hulle aangeraai om altyd hulle pasiënte binne die groter sosio-ekonomiese konteks van die land te sien, en om vernuwing en die wetenskap te gebruik om uitdagings in hulle omgewings die hoof te bied.[1]
- Die publiek word aangeraaiom amptelike weerwaarskuwings en -advies van betroubare bronne te volg.[2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat aangeraai is
- Ek het na die Protea-Noord-polisiekantoor gegaan soos aangeraai en hulle het aan my gesê dat hulle 'n saaknommer sou uitreik[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- ↑ Minister Mbombo verwelkom eerste Verpleegkunde afgestudeerdes by die gesondheidsorgstelsel; FMHS Marking & Communication / FGGW Bemarking & Kommunikasie; Wilma Stassen; 2022
- ↑ Maroela media; Helène Mocke; 2026
- ↑ Netwerk24; nuus;Polisiekorrupsie | Misdaadsindikate vandag weer in soeklig; Raymond Willemse ; 2025