aangeraaide
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanraai |
| Werkwoordelik | aangeraai |
| Naamwoordelik | aangeraai, aangeraaide |
- aan•ge•raai•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van aangeraai: wat aangeraai is
- Chirurgie is die beste en mees aangeraaide aksie vir die behandeling van die vroeë begin van die laterale kromming van die ruggraat [1]