aangeraakte
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanraak |
| Werkwoordelik | aangeraak |
| Naamwoordelik | aangeraak, aangeraakte |
| Negatief | onaangeraak, onaangeraakte |
- aan•ge•raak•te
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van aangeraak: wat aangeraak is of word
- die aangeraakte ander gly
grensloos die aarslag binne, die heter
daad van sy omhelsing
’n inmekaarvlegging van ledemate[1]