aangevuur
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanvuur |
| Werkwoordelik | aangevuur |
| Naamwoordelik | aangevuur, aangevuurde |
- aan•ge•vuur
- Werkwoordelike verlede deelwoord
- Ek hoop my sukses het vir jou vreugde gebring, en jy kan gerus wees met die wete dat al daardie geduld werklik my akademiese loopbaan aangevuur het.[1]
- Die affiniteit vir diere en voëls is grootliks aangevuur deur totemisme wat neerkom op die kulturele betekenis, asook die verering van sekere diere en voëls deur verskeie Sothostamme.[2]
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Predikatief of bywoordelik: wat aangevuur is
- Saam was die gedugte span altyd gemaklik, uitnemend en dinamies dwingend soos aangevuur deur die Heilige Gees.[3]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|