aangevuurde
Voorkoms
| Voltooide deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanvuur |
| Werkwoordelik | aangevuur |
| Naamwoordelik | aangevuur, aangevuurde |
- aan•ge•vuur•de
- Naamwoordelike verlede deelwoord
- Attributiewe vorm van aangevuur: wat aangevuur is
- Iets soos 'n hoogs aangevuurde opstandeling op soek na geregtigheid is nouliks meer by hom te vinde. [1]