As ds S.J. du Toit die ‘siel’ van die Eerste Taalbeweging genoem word, dan sou ek C.P. Hoogenhout graag die ‘besieler’ wil noem, die man wie se persoonlikheid die G.R.A. beheers het, die man wat met kalme oorweging die rigting aangewys het, of die briek aangedraai het waar dit nodig was. [1]
Sedert hy as wenner van Die Kontrak aangewys is, het Chris Steyn harte verower met sy unieke klank, warm persoonlikheid en ongelooflike stem[2]