Gaan na inhoud

aanhou

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek hou aan   
(in bysin)   ... dat ek aanhou  
Verlede Tyd  ek  het aangehou  
Onbepaalde wys aan te hou   
Teenwoordige deelwoord aanhoudend     
aan + hou
aan•hou
  1. Om voort te gaan met iets
  2. Om brandend te hou
  1. Vandag lyk Melville se strate asof daar laas week niks gebeur het nie. Is dit nie maar wat ons geleer het om te doen nie? Om aan te hou dans, al klap die skote? Is daar ’n ander keuse?[1]
  2. Uit pure desperaatheid betaal skole dan hierdie rekening uit hul eie fondse net om die ligte aan te hou[2]

    Vertalings

  Vertalings:   1. voortgaan
Engels: continue(en), go on(en)
Nederlands: doorgaan(nl)
  Vertalings:   2. brandend hou
Engels: keep on(en)
Nederlands: aanhouden(nl)