Gaan na inhoud

aankla

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kla aan   
(in bysin)   ... dat ek aankla  
Verlede Tyd  ek  het aangekla  
Onbepaalde wys aan te kla   
Teenwoordige deelwoord aanklagende   
Verlede deelwoord aangeklaagde   
Hulp:IPA: [/ˈɑːn.klaː/]
  • aan•kla
  • aan•ge•kla
  1. (juridies) Iemand amptlik van 'n misdryf beskuldig.
  2. Iemand sterk kritiseer of te beskuldig van iets verkeerds.
  1. «DIE saak teen 'n man (25) van Toekomsrus in Oudtshoorn wat daarvan aangekla word dat hy 'n 23-jarige vrou in haar huis in die sogenaamde Blinkhokke verkrag het, is verlede Vrydag in die Oudtshoorn-streekhof vir uitspraak uitgestel.»

    Sinonieme

    Vertalings

  Vertalings:   iemand van 'n misdryf beskuldig
Engels: accuse(en)charge(en)
Nederlands: aanklagen(nl)