aanlêversie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aanlêversie | aanlêversies |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| aanlêversietjie | aanlêversietjies |
- Manlike tieners gebruik graag aanlêversies wanneer hulle meisies nader. (pick-up line)
- flikkergooiversie, flikkerversie