Gaan na inhoud

aanmoedig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek moedig aan   
(in bysin)   ... dat ek aanmoedig  
Verlede Tyd  ek  het aangemoedig  
Onbepaalde wys aan te moedig   
Teenwoordige deelwoord aanmoedigend   
Verlede deelwoord aangemoedigde   
aan•moe•dig
Om geestelik te ondersteun; om te motiveer, moed, hoop of gees te gee.
  1. Verwydering moedig net die witborskraaie aan om nuwe neste te bou[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: encourage(en)
Nederlands: aanmoedigen(nl)