aanmoedigende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | aanmoedig |
| Bywoordelik | aanmoedigend |
| Attibutief | aanmoedigende |
- aan•moe•di•gen•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van aanmoedigend: wat aanmoedig, terwyl dit aanmoedig
- Ons verhoudings as vennote in die waardeketting is die ghries wat die wiele laat draai en die aanmoedigende gejuig van die lede en verbruikers/kliënte is die aansporing om aan te hou.[1]