aanneem
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | neem aan |
| (in bysin) | ... dat ek | aanneem |
| Verlede Tyd | ek | het aangeneem |
- aan•neem
- Aanvaar dat iets waar is; glo dat dit so is.
- Goedkeur; aanvaar.
- 'n Kind wettiglik in 'n gesin opneem.
- As lidmaat van 'n kerk aanvaar word; by 'n gemeente of vereniging aansluit.
- As hy dit sonder meer aanneem, het hy nie mooi oor die saak gedink nie.
- Die volktribuun Drusus laat twee wette aanneem wat grond aanwys en verdeel.
- Die gesin wil twee kinders aanneem.
- Sy word Sondag voor die gemeente aangeneem.
| Vertalings: aanneem | |||
|---|---|---|---|