aanneemlikheid
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| aanneemlikheid | aanneemlikhede |
- aan•neem•lik•heid
- (statistiek) Hoe aanneemlik 'n bepaalde waarde van 'n parameter is, gegewe wat uit metings bekend is
- In statistiek is daar 'n streng onderskeid tussen waarskynlikheid en aanneemlikheid. Waarskynlikheid verwys na waarnemings (metings). Aanneemlikheid verwys na parameters wat daarvan afgelei word.